Jason Isaacs

Jason Isaacs
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Junie 1963 (1963-06-06)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jason Isaacs (gebore 6 Junie 1963) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Patriot (2000), Black Hawk Down (2001), Harry Potter and the Chamber of Secrets (2002), en Peter Pan (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy